Jaarboeke

Navorsingsprojek 462


 
Modulekode PLG 462
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Praktiese navorsingsprojek van beperkte omvang onder leiding van een van die dosente in plantpatologie binne die departement. Enige onderwerp binne die veld van plantpatologie kan geselekteer word.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Mikrobiologie en Plantpat
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences