Modulekode | ANA 215 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot paleo-antropologie, gefokus op hominiede fossielrekord, beginsels van evolusie, beginsels van oorerwing, menslike variasie, inleiding tot primatologie, hominiede taksonomie, tydskale en dateringsmetodes, fossilisasie en tafonomie, neigings in hominiede evolusie, hominiede terreine, Australopithecus, homo habilis, homo erectus, homo sapiens neanderthalensis, die oorsprong van anatomies moderne mense, DNA-studies, paleo-omgewings, hominiede diëte, inleiding tot die ontwikkeling van kultuur, Suid-Afrikaanse bevolkings, menslike aanpassings en modernisasie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App