Jaarboeke

Onderrig in openbare gesondheid 870


 
Modulekode PHM 870
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Dit is die eerste (een-week) module aan die begin van die jaar, wat fokus op onderrig. Aan die einde van die week, behoort u ‘n beter begrip te hê van wat u wil bereik in openbare gesondheid en wat u benodig om dit te bereik. U sal waarskynlik u mening oor studiemetodes verander van individuele oppervlakkige leermetodes en memorisering, tot dieptekennisverwerwing, veral in groepsverband. Ten slotte, sal u die vermoë ontwikkel om vermeerdering in kennis in gesondheid, filosofie en etiek wat via die Internet gegenereer word tot u voordeel te gebruik.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 ander kontak per week, 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week, 1 seminaar per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Skool vir GSOH
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences