Modulekode | CSL 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Heroorweging van grondwetlike soewereiniteit en die wisselwerking daarvan met populêre soewereiniteit (b) Konstitusionele dinamika – (versweë) konstitusionele verandering op wyses anders as wat die grondwet magtig (c) ‘n Kritiese heroorweging van skeiding van magte, regterlike onafhanklikheid en onpartydigheid en die impak van judisiële hersiening in die hedendaagse staat (d) Oorweging van legaliteit en konstitusionaliteit in die lig van tersaaklike regspraak (e) Die grondslag van die staat, doeltreffendheid en legitimiteit in die besonder te midde van grootskaalse geweldsmisdaad (f) Samewerkende regering in die Suid-Afrikaanse grondwetlike praktyk (g) Grondwetlike waardes met besondere verwysing na demokrasie in die Suid-Afrikaanse grondwet (h) Die regsaansprake van gemeenskappe in die kontemporêre staatsreg (i) Nuwe tendense in die Suid-Afrikaanse grondwetlike jurisprudensie in die plaaslike en internasionale akademiese diskoers |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App