Modulekode | ODL 481 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Opvoedkundige oudiologie: Intervensie met ’n kliënt met gehoorverlies van enige ouderdom; holistiese evaluering en ontwikkeling van ’n geïndividualiseerde intervensieprogram. Intervensie met ’n groep kinders met gehoorverlies binne enige opvoedkundige instansie. Passing, verifikasie en oriëntasie en validasie van gehoorapparate by die pediatriese populasie. Intervensie in terme van opvolg deur kontinue evaluering, berading en ouerleiding. Observasie van kogleêre-inplantingprogrammering en -intervensie. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 310, 320, 381, 382 |
Kontaktyd | 28 seminare, 100 ure kliniese opleidingsessies, 124 ure praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App