Modulekode | ELP 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van die module is om studente met intellektuele, akademiese en geletterdheidsvaardighede in die gebiede van onderwysreg en -beleid toe te rus. Verder berei dit studente voor vir verdere studies in die velde en om hul professionele ontwikkeling in hul werkplekke te versterk. Die module is waardevol vir persone wat verdere studies in onderwysreg en -beleid wil onderneem en ook vir beleids- en regspraktisyns by skole en ander opvoedkundige omgewings. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App