Modulekode | JPO 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | 'n Projek-gebaseerde benadering word gevolg vir die ontwikkeling van vaardighede wat nodig is vir sukses in ingenieurswese. Vaardighede sluit in kommmunikasie, inligtingstegnologie,tegnologie, akademiese en lewensvaardighede. Die modules word in Engels aangebied. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese Engage
BIng Chemiese Ingineurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Siviele Ingenieurswese Engage |
Voorvereistes | Slaag JPO 110. Voorwaardelike toelating tot JPO 120: JPO 110 punt tussen 45% en 49% . Slaag JPO 110 en JPO 120: Finale gekombineerde punt vir JPO 110 en JPO 120 ten minste 50%. |
Kontaktyd | 6 lesing per week, Funderingskursus |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | IBIT Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App