Code | Faculty |
---|---|
12243025 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 128 |
Die BScHons (Toegepaste Wetenskap)-graad word deur die volgende akademiese departemente toegeken:
Enige spesifieke module word aangebied op voorwaarde dat ’n sekere minimum getal studente daarvoor inskryf, soos bepaal deur die departementshoof en die Dekaan. Raadpleeg die betrokke departementshoof oor die samestelling van ’n sinvolle nagraadse studieprogram, asook oor die leerplanne van die modules. Raadpleeg ook die betrokke departementele nagraadse brosjures.
'n Toepaslike baccalaureusgraad, 'n BTech-graad of gelykwaardige kwalifikasie.
’n Beperkte aantal toepaslike modules uit ander departemente word toegelaat. Nie alle modules wat gelys is, word elke jaar aangebied nie. Raadpleeg asseblief die departementele nagraadse brosjure.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App