Programinligting
'n PhD-student moet 'n proefskrif voorlê wat handel oor 'n onderwerp uit die lys van vakdissiplines.
Toelatingsvereistes
Verwys na G Regulasies G.42 tot G.54.
- ’n Kandidaat word slegs tot doktorale studie toegelaat indien hy of sy in besit is van ’n toepaslike magistergraad.
- ’n PhD-student moet ’n proefskrif voorlê wat handel oor ’n onderwerp uit die lys van vakdissiplines.
- ’n Doktorale eksamen is verpligtend en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.
Eksamens en slaagvereistes
‘n Doktorale eksamen is verpligtend en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App