E-pos ons

FAQ

Welkom by die Afdeling Filosofie en Etiek van Geestesgesondheid


Die afdeling streef daarna om akademiese kapasiteit te ontwikkel in die interdissiplinêre area van filosofie en geestesgesondheid met die oog daarop om te bou op internasionale ontwikkelinge in die veld, by te dra tot persoongesentreerde geestesgesondheid en te reageer op die die diversiteit van individuele en kulturele behoeftes en belangstellings van geestesgesondheidswerkers, gemeenskappe, sielkundiges, ander geestesgesondheidswerkers en filosowe.

 

Deel hierdie blad