Crouch, touch, pause, engage!

Posted on August 30, 2012

Volgens FJ Labuschagne, LLD-student, prokureur by Spoor & Fisher en Voorsitter van Regshuis Rugby, “was die span se vordering tot die semi-finaal briljant, gegewe die feit dat dit gebeur het sonder ‘n afrigter en formele span (wat maar heel seisoen raakrugby gespeel het vir oefening). Die manne van die Geelhout span (Blou Bulle Rugby Akademie) se harte het op ‘n paar plekke amper-amper gaan staan”.  Volgens 'n TuksRegte personeellid wat die span by die veld ondersteun het, het dit ook "maar barshout gegaan met Geelhout se afrigters".


Die nege punte vir Regshuis Rugby is aangeteken deur die puik "strafskopskoen" van Martinus Uys en Geelhout het twee drieë gedruk.


Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences