E-pos ons

FAQ

Studiesentrum vir die Skool vir Ingenireurswese

Die Skool vir Ingenieurswese het die afgelope dekade ’n ontwikkelingstrategie onderneem in die lig van die gebrek aan ingenieursvaardighede in Suid-Afrika. Dit het ’n aansienlike toename in die getalle ingenieurstudente tot gevolg gehad.

Die skep van addisionele onderrig- en navorsingsfasiliteite vir die Skool vir Ingenieurswese is deur die Universiteit en die Departement van Hoër Onderwys gesteun. Dit het tot die bou van die nuwe Ingenieurswese 3-gebou en parkade op die Hatfieldkampus gelei. Hierdie ontwikkeling het ekstra lesinglokale, laboratoriums, ’n toegangspad en ingang asook parkering vir ©° duisend motors verskaf.

Vir meer inliting oor die nuwe Mynwese Studiesentrum, klik hier om die artikels in Innovate 2013, uitgawe 8 (blad 20 - 27) te lees.

Deel hierdie blad