E-pos ons

FAQ
"Education is a shared commitment between dedicated teachers, motivated students and enthusiastic parents with high expectations."
— Bob Beauprez

Ouers

Die Universiteit van Pretoria heg groot waarde aan ouers. Hierdie webwerf is spesifiek geskep om die unieke inligtingsbehoeftes van UP se ouerkorps aan te spreek. Hierdie webwerf is die alles-in-een inligtingspakket vir ouers.

Indien jy as ouer jouself die vraag afvra: "Waarom Tukkies?"; dan is jy nou by die regte plek. Kyk gerus na die video hieronder om uit te vind waarom Tukkies die beste opsie vir jou kind is en waarom dit die regte besluit is om ons te kies.


Vind meer uit

Deel hierdie blad