E-pos ons

FAQ
Aansoeke vir 2018 is nou oop

Aanlyn-aansoek 2018

Aansoeke vir studie aan die Universiteit van Pretoria in 2018 is ten volle aanlyn.
 
Aansoek om toelating tot voorgraadse studieprogramme vir beide Suid-Afrikaanse en internasionale burgers sluit op spesifieke datums in die jaar wat die jaar van studie voorafgaan. Raadpleeg asseblief die lys van sluitingsdatums hieronder verskaf om seker te maak dat jy jou aansoek betyds indien .
 
Om die Aanlynaansoekstelsel te gebruik sal jy toegang tot die internet, sowel as 'n e-pos adres waartoe jy gereelde toegang het benodig, omdat jy 'n studentenommer (EMPLID) per e-pos sal ontvang as bewys van die ontvangs van jou aanlynaansoek sodra jy die aansoek indien.
 
      Doen aansoek     Sluitingsdatums   Gelde en befondsing
   Studie-inligting           Verblyf    Fakulteitsbrosjures
         Jaarboeke                 NBT        Aansoekstatus
   
        Kontak ons    

 

Deel hierdie blad