Yearbooks

Geletterdheidspraktyke: Afrikaans 213


 
Module code JGL 213
Qualification Undergraduate
Faculty Faculty of Education
Module content

Hierdie module bied 'n inleiding tot taal en geletterdhede en beklemtoon die belangrikheid hiervan vir die leerproses in Afrikaans as huistaal. Daar is 'n verskeidenheid van temas wat fokus op die onderrrig en aanleer van basiese kommunikatiewe vaardighede, met klem op skryfvaardigheid en kinderliteratuur. Die module inhoud rus voornemende onderwysers toe in Afrikaans as huistaal, as ‘n opvolg module vir JGL 113. Die doel van die module is om jong leerders se taalontwikkeling te stimuleer sodat hulle met selfvertroue in Afrikaans kan kommunikeer.

Module credits 12.00
NQF Level 06
Prerequisites JGL 113
Contact time 3 lectures per week
Language of tuition Module is presented in Afrikaans
Department Early Childhood Education
Period of presentation Semester 1

The information published here is subject to change and may be amended after the publication of this information. The General Regulations (G Regulations) apply to all faculties of the University of Pretoria. It is expected of each student to familiarise himself or herself well with these regulations as well as with the information contained in the General Rules section. Ignorance concerning these regulations and rules will not be accepted as an excuse for any transgression.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences