Jaarboeke

Program: PhD Sielkunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264635 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof C Wagner
[email protected]
+27 (0)124202319

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    'n Doktorale navorsingsproefskrif onder leiding van ‘n senior navorser of dosent word van die student verwag. Die essensie van die proefskrif is om ‘n bydrae tot die sosiale wetenskappe en die sielkunde in die besonder te lewer en studente moet toon dat hulle in staat is om onafhanklike navorsing te doen.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences