Jaarboeke

Program: PhD Politiek

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264629 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof MME Schoeman
[email protected]
+27 (0)124204066

Toelatingsvereistes

  • ’n Magistergraad in Politieke Wetenskappe.
  • ’n Gemiddelde van 70% word in hierdie graad vereis.
  • In die geval van ’n gedoseerde magistergraad moet die navorsingskomponent minstens 50% van die graad behels; ’n punt van minstens 70% word ook vir die navorsings­komponent vereis.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Addisionele vereistes

• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis. 

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    'n Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor 'n goedgekeurde onderwerp in die breë  veld van politiek gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om 'n bydrae tot die veld van politiek te maak.

    Sien meer

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    'n Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor 'n goedgekeurde onderwerp in die breë  veld van politiek gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om 'n bydrae tot die veld van politiek te maak.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences