Jaarboeke

Program: PhD Maatskaplike Werk

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264142 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof A Lombard
[email protected]
+27 (0)124202325

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir MMW.
  • Reël vir ’n onderhoud met die departementshoof.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe. Grondige kennis van komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluasie en sintese van hoogs abstrakte inligting en konsepte. Die skep van oplossings tot abstrakte probleme wat die bestaande kennis herdefinieer of uitbrei.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences