Jaarboeke

Soogdierekologie 710


 
Modulekode ZEN 710
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Hedendaagse knelpunte in soogdierekologie; die brandpunt sal op die hedendaagse begrip op individuele, bevolking, gemeenskap en ekosisteem-vlakke wees.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share