Jaarboeke

Wiskundige statistiek 153


 
Modulekode WST 153
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

Probability distributions:
Introductory distribution theory and special statistical distributions (Binomial, Geometric, Hypergeometric, Poisson, Uniform, Normal, Gamma). Generating functions and moments. Bivariate probability distributions.
Identification, use, evaluation and interpretation of statistical computer packages and statistical techniques.

Modulekrediete 8.00
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes WST 133 en WST 143 en WTW 143. Moet gelyktydig saam met WTW 153 geneem word.
Kontaktyd Funderingskursus, 4 lesings per week, 1 praktiese sessies per week, 2 tutoriale per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Statistiek
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences