Jaarboeke

Veterinêre professionele lewe


 
Modulekode VPL 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Veeartsenykunde
Module-inhoud Veterinêre professionele blootstelling en vaardigheidsontwikkeling. Blootstelling aan die diverse geleenthede en loopbaanpaaie in die veeartsprofessie. Ontwikkeling van vaardighede wat die toekomstige veearsts in staat stel om tot volle potensiaal in die professie en gemeenskap te ontwikkel.
Modulekrediete 3.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Veterinêre Tropiese Siektes
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences