Jaarboeke

Verplegingsbestuur 110


 
Modulekode VPB 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Sisteembenadering, teorieë en beleid: toepassing in verplegingsbestuur. Etiese kode en die generiese administratiewe proses. Beplanning en organisering op eerstevlakbestuur. Gesondheidsorgfasiliteite, finansiële beplanning en tydbenutting. Probleemoplossing, verandering en organisering.
Modulekrediete 25.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences