Jaarboeke

Verbruikersaspekte van voedsel 417


 
Modulekode VDS 417
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Module 1: Faktore wat ‘n bydrae lewer tot verbruikersgedrag in terme van voedsel verkryging tot finale verbruik. Bekendstelling aan die 2011 Verbruikersbeskermings- en Voedseletiketerings wetgewing. Verbruikersonderig in terme van verbruikers se sosiale verantwoordlikheid.
Module 2: 'n Suid Afrikaanse perspektief rakende voedselkleinhandelbestuur, gefokus op hoe algemene logistieke geimplementeer word in die huidige voedselvoorsieningskanale vir die Suid-Afrikaanse verbruiker.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes BEM 212
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences