Jaarboeke

Finale skriftelike eksamen 750


 
Modulekode ULT 754
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

'n Portefeulje van die deurlopende skriftelike beoordelings moet gedurende elke module voltooi word vir die PGDip (Algemene Ultraklank).

Modulekrediete 0.00
Voorvereistes EEN van ULT 726, ULT 727, ULT 728, ULT 729, sowel as EEN van ULT 738, ULT 739, ULT 741, ULT 746, en EEN van ULT 748, ULT 749, ULT 752, ULT 753, sowel as ULT 736, ULT 737, ULT 747
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Radiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences