Jaarboeke

Spraak-taalpatologie: praktika 481


 
Modulekode SPP 481
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Assessering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met ’n verskeidenheid van kommunikasieafwykings en disfagie in gesondheidsorg-, onderrig-, werk- en sosiale konteks. Berading van hierdie kliëte en hulle lewensmaats. Deelname aan spanwerk. Verskaffing van opvoedkundige programme. Bestuur en evaluasie van diensverskaffing. Begrip en toepassing van die beginsels van assessering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur seminare.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes SPP 310, 320, 381, 382
Kontaktyd 28 seminare, 212 Kliniese oefensessies, 12 praktiese sessies
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences