Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 320


 
Modulekode SPP 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Beskrywing van afasie, traumatiese breinbesering, demensie en vlotheidsafwykings. Oorsig oor die aard en oorsaaklike faktore vir hierdie afwykings en die beskrywing van die eienskappe van kliënte met die afwykings. Benaderings tot assessering en intervensie.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SPP 210, 220, 281
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences