Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 220


 
Modulekode SPP 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Beskrywing van kindertaalafwykings en taalleerafwykings, asook outismespektrumafwyking. Aard en oorsaaklike faktore van die afwykings. Kenmerke van kliënte met die afwykings. Benaderings tot assessering en intervensie. Beskrywing van leerders in addisionele taalleeromgewings.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SPP 110, 120, 181
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences