Jaarboeke

Spraak-taalpatologie: Praktika 382


 
Modulekode SPP 382
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Evaluering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met taal-leerafwykings in opvoedkundige, werk en sosiale konteks. Samewerking met en berading van hierdie kliënte en hul betekenisvolle ander. Deelname aan spanwerk. Begrip en toepassing van die beginsels van evaluering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur middel van seminare.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SPP 210, 220, 281
Kontaktyd 14 seminare, 64 praktiese sessies
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences