Jaarboeke

Statutêre misdade 410


 
Modulekode SMI 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB Misdrywe: Capita selecta uit: (a) Rekenaarmisdrywe (b) Drank- en dwelmmisdrywe (c) Ekonomiese misdrywe (d) Geslagsmisdrywe (e) Misdrywe binne gesinsverband en teen kinders (f) Misdrywe teen diere (g) Misdrywe in verband met gevaarlike wapens, vuurwapens en plofstowwe (h) Polisie- en gevangenismisdrywe (i) Misdrywe teen die openbare veiligheid en orde (j) Misdrywe teen die staatsveiligheid (k) Misdrywe teen die omgewing (l) Verkeersoortredings (m) Minimum vonnisse Forensiese kriminalistiek: (a) Komponente en doelstellings van misdaadondersoek (b) Identifikasie, vergelyking en individualisering (c) Inligtinginsameling deur kommunikasie (d) Serologiese ondersoeke (e) Odontologiese ondersoeke (f) Daktiloskopiese ondersoeke (g) Trigologiese ondersoeke
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences