Modulekode | RTT 340 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Rekenaargesteunde leer: Leerbestuursisteme, evaluering van onderrigtegnologie, evaluering van die effektiwiteit van tegnologie-integrasie. Etiek in die informasie-era, opkomende tegnologieë. Mobiele tegnologieë. Web tegnologieë. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | RTT 240 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App