Jaarboeke

Rekenaartoepassingstegnologie 23


 
Modulekode RTT 230
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Rekenaartoepassings: Sleutelbordvaardighede, spoed en -akkuraatheid. Kommersiële en oopbron geïntegreerde kantoorpakette, Teksdokumente, Sigblaaie, grafieke en diagramme, dokumentsaamvoeging. Makro’s.
Rekenaargesteunde leer: Rekenaartegnologie in onderwys. Tegnologie-integrasie en die leerproses. Voorbeelde van sagteware wat leer vanaf grondslagfase tot hoërskool ondersteun.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes COS 151 en INF 112, INF 154, INF 164 en INF 171
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences