Jaarboeke

Regspluralisme 210


 
Modulekode RPR 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA met spesialisering in regte (a) Die inheemse stamme, hulle kultuur en die begrip regspluralisme (b) Persone- en familiereg van inheemse volkere (c) Deliktereg van die inheemse reg (d) Erfreg van die inheemse reg (e) Kontraktereg van die inheemse reg (f) Regskonflikte en hofstrukture (g) Godsdienstige regstelsels in Suid-Afrika
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences