Jaarboeke

Regsproblematiek van MIV en VIGS 410


 
Modulekode RHV 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB ’n Inleiding tot die mediese en sosiale aspekte van die siekte en aspekte van die regsposisie van mense met MIV/vigs; seminaaropdragte (miniskripsies) oor probleme van ’n morele en regsaard, soos die kriminalisering van MIV-blootstelling as ’n afsonderlike misdryf, implikasies van die reg op mediese sorg, aanmelding van MIV/vigs en die perke van privaatheid, asook aspekte wat voortspruit uit mediese eksperimentering en die ontwikkeling van ’n inentingsmiddel.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences