Jaarboeke

Navorsingsvoorstel en mondelinge verdediging van die navorsingsvoorstel 904


 
Modulekode RHP 904
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Navorsingsvoorstel en mondelinge verdediging van die navorsingsvoorstel. ’n Konsepvoorstel moet deur die studieleier goedgekeur word. Die student moet die paneel oortuig van die geldigheid van die navorsingsonderwerp. Dit moet in die eerste jaar van studie afgehandel word voordat ’n student mag voortgaan met die skryf van die proefskrif.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Regsgeleerdheid Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences