Jaarboeke

Stralingsfisika 211


 
Modulekode RFI 211
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Radioaktiewe verval: halfleeftyd, alfaverval, betaverval, gammaverval. Produksie van isotope: siklotron, kernreaktor. Van de Graaffversneller. Absorpsie: nukleone, alfadeeltjies, betadeeltjies. Dosimetrie: blootstelling, geabsorbeerde dosis, ekwivalente dosis, effektiewe dosis, dosisperke. Stralingsdetektore: flitsteller, Geigerteller, termoluminessente detektore, halfgeleierdetektore. Radiofarmaseutiese middels. Biologiese effekte: somatiese en genetiese effekte.
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes RFI 110, RAW 180, RAN 100, FSG 161, FSG 162, RAW 182 en MTL 180
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Departement Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share