Jaarboeke

Radiografie 280


 
Modulekode RAW 280
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Skeletale stelsel: Prosedures en tegnieke vir posisionering, pasiëntsorg, seleksie van tegniekfaktore, stralingsbeskerming, patologiese toestande en filmevaluering. Probleemoplossing. Uitvoer van radiografiese ondersoeke en prosedures. Trauma. Alternatiewe beelding- en filmbeginsels en prosedures. Apparaat. Stralingsbeskerming. Radiografiese prosedures: Uitvoer van radiografiese ondersoeke en prosedures, seleksie van tegniekfaktore, stralingsbeskerming, probleemoplossing, patologiese toestande en filmevaluering vir neonatale en mobiele-eenheidsprosedures, ortopediese teaterprosedures, sagteweefsel kontrasmiddel ondersoeke. Toegepaste verpleegkunde. Navorsingsbeginsels. Praktiese implementering: Samestelling van portefeulje. Teoretiese en en praktiese onderrrig word gebruik om wetenskap en kliniese radiografie te integreer.
Modulekrediete 54.00
Voorvereistes RAN 100,RFI 110,FSG 161,FSG 162,RAW 180,RAW 182,MTL 180
Kontaktyd Gemeenskapsbetrokkenheid, 3 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Radiografie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences