Jaarboeke

Implementering van gehalteverbeteringsmodaliteite (strategieë) in die gesondheidstelsel 772


 
Modulekode QIM 772
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie module words slegs in Engels aangebied.

Participants will be required to identify the current quality challenges at their place of work and develop an advanced quality improvement strategic plan which they can implement. The plan must respond to the recent audit of facilities conducted by the Department of Health. Participants will be required upon returning to their place of work to implement the plan and after 6 months report on the results and what improvements had occurred as a result of their plans. The key factors to be addressed include waiting times, availability of medication, cleanliness of facilities, the long queues and patient satisfaction. Participants will be taught quality improvement strategies related to executive leadership, learning and organisational change.

Modulekrediete 10.00
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gemeenskapsgesondheid
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share