Jaarboeke

Miniverhandeling: Jeugbediening 899


 
Modulekode PRT 899
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud 'n Miniverhandeling oor 'n goedgekeurde onderwerp wat verband hou met voorgeskrewe temas in Praktiese teologie: Jeugbediening.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Praktiese Teologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences