Jaarboeke

Praktiese regskunde 400


 
Modulekode PRR 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Praktiese regswerk volgens ’n diensrooster in die Universiteit se Regskliniek gedurende die akademiese jaar, wat konsultasies met kliënte, die opstel van pleitstukke en die bywoning van verhore insluit. (b) Besprekingsklasse oor sake wat in die Regskliniek hanteer word (c) Taakopdragte
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Voornemende studente moet aansoek tot toelating tot hierdie module doen
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Prosesreg
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences