Jaarboeke

Praktiese Onderwys 410


 
Modulekode PRO 410
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Hierdie is die eerste amptelike module waar student ten volle betrokke raak by die professionele skoolomgewing onder die mentorskap van ‘n ervare onderwyser sowel as ‘n mentor dosent vir ‘n periode van 6 weke in die tweede skoolkwartaal van die jaar. Die student moet verantwoordelikheid neem vir individuele en solo onderrig in hulle onderskeie spesialisasie kursusse. Die hooffokus is op die algemene klaskamerpraktyk, skool- administrasie, buitemuurse aktiwiteite en om op te tree as ‘n verantwoordelike burger in die skoolomgewing.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Aanvaarbare akademiese prestasie in toepaslike spesialiseringsmodules
Kontaktyd 20 ure per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences