Jaarboeke

Plantproduksie: Onkruiddoders en -beheer 712


 
Modulekode PPR 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Onkruide en hulle belang in Suidelike Afrika. Eienskappe en gebruike van onkruiddoders. Onkruiddoders in die grond en die aktiwiteit daarvan in plante.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences