Jaarboeke

Plantproduksie 701


 
Modulekode PGW 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Plantproduksie-sisteme. Integrasie van ekologiese, agronomiese, edafiese, klimatologiese en ekonomiese kennis in produksiesisteme in Agronomie/Tuinboukunde/Weidingkunde met die klem op optimum volhoubare verbruik van natuurlike hulpbronne. Gevallestudies.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences