Jaarboeke

Periodontologie 372


 
Modulekode PDL 372
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module is ‘n keuse module as ‘n hoofveld van studie. Die module sal aan die mondhigiëne student ‘n diepte oorsig verskaf oor die huidige status van Periodonsie met die klem op kliniese toepassing, begrip en die rol van die mondhigiënis as deel van die span. Die doel is om die student op te lei om vaardig te word in die toepassing van sy/haar kundigheid en vaardigheid en kennis in die voorkoming en behandeling van periodontale siektes.
Modulekrediete 7.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Periodonsie en Mondgeneeskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences