Jaarboeke

Publiekreg 410


 
Modulekode PBL 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB Inleiding tot die strafreg: (a) Strafreg en die regsisteem (b) Strafreg en die deliktereg (c) Begrippe 'strafreg' en 'misdaad' (d) Geskiedenis en bronne van die strafreg (e) Determinisme en die Indeterminisme (f) Doel en funksie van die strafreg en misdade (g) Indeling van die strafreg en misdade Algemene beginsels van die strafreg: die misdaadvereistes: (a) Legaliteit (b) Handeling (c) Wederregtelikheid (d) Toerekeningsvatbaarheid (e) Skuld (f) Meervoudige verwere
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences