Jaarboeke

Onderwystegnologie 410


 
Modulekode OWT 410
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Media as leerbronne. Ontwikkeling en gebruik van media deur die leerder. Media en heelbreinleer, maksimering van meervoudige intelligensies, maksimering van potensiaal. Lae- en hoëvlaktegnologie. Multimedia-leerpakkette.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences