Jaarboeke

Ou-Testamentiese wetenskap 803


 
Modulekode OTW 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud 'n Gedoseerde module met inleiding en eksegese van gedeeltes uit die Wets-, Geskrifte of Profetiese korpusse.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Ou-Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences