Jaarboeke

Onafhanklike studie 410


 
Modulekode OST 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud Skripsie gebaseer op onafhanklike leeswerk en navorsing in een van die vakke in die BTh-leergang (Praktykvorming uitgesluit).
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Toelating tot vierde studiejaar
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Teologie Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share