Jaarboeke

Ortodonsie 372


 
Modulekode ORD 372
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module is ‘n keuse module en is beplan rondom ortodonsie as ‘n hoofveld van studie. Dit sluit in: • Analise van kefalometriese natrekke • Verskillende vaste ortodontiese tegnieke • Ortodontiese prosedures gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne • Aanbieding van seminare
Modulekrediete 7.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 praktiese sessies (10 weke)
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Ortodonsie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences