Jaarboeke

Assessering vir leer en ontwikkeling 874


 
Modulekode ODD 874
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Fundamentele benadering(s) rakende leerhindernisse, met verwysing na die Suid- Afrikaanse konteks; teoretiese raamwerk(e) vir diagnostiese assessering met betrekking tot akademiese prestasieprobleme in die Suid-Afrikaanse konteks; oefening in die selfstandige integrasie en sintese van relevante onderwerp-spesifieke literatuur ter voorbereiding van eie navorsing: neuropsigologiese funksionering, taal (T1 en T2), lees, skryf, spelling, gesyferdheid en wiskundige vaardighede, studievaardighede, onderwys- en omgewingsbenadeeldheid. Professionele vaardighede en waardes van verantwoordbare diagnostiese assesseringspraktyk en verslagvoering van bevindings met betrekking tot leerders se akademiese prestasieprobleme in die Suid-Afrikaanse konteks.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences