Jaarboeke

Entrepreneurskap 323


 
Modulekode OBS 323
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Gevorderde entrepreneurskap. Eksponensiële groei-orientasie en entrepreneuriese ondernemingsbelyning. Die ontwerp, formulering en voorstelling van ‘n besigheidsplan vir groei. Finansieringsopsies en modellering van die entrepreneuriese onderneming met ‘n vinnige-groei fokus. 

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Toelating tot die eksamen in OBS 313. Slegs beskikbaar vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences